Careers24 Jobs C24_powered

OPERASIONELE BESTUURDER at Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners

Management
  • Northern Cape, Northern Cape
  • Permanent
  • Not Specified

Description

Hierdie verspreider van rouwater deur middel van uitgebreide 140 km kanaalstelsel in die Benede Oranjerivier Besproeiingsgebied met 3 hoofkanale en verskeie tak kanale
beskik oor die volgende uitdagende pos vir goed handvaardige kandidaat met goeie leiereienskappe, as:

OPERASIONELE BESTUURDER
KAKAMAS


Vereistes:
- Minimum vereistes vir die pos is toepaslike tegniese tersiêre kwalifikasie ondersteun deur minimum vyf jaar ondervinding in die werking van die water-infrastruktuur
- Operasionele bestuursvermoë
- Uitstekende mense bestuursvaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te kan funksioneer.
- Die suksesvolle kandidaat moet dinamies, uitkomsgerig en n planmaker wees met sterk tegniese agtergrond / vaardighede en sal aan die Hoof-uitvoerende Beampte rapporteer.
 
Sleutel verantwoordelikhede behels
- Kontrole oor en motivering van  personeel 
- Onderhoud & instandhouding van infrastruktuur nl. kanale, stuwalle, sluise asook meetstrukture
- Waterverdeling, watermeting en waterbeheer asook
- Kontrole en beheer oor voertuie, gereedskap en toerusting.
 
In ruil word mededingende vergoedingspakket aangebied.  
 
Hierdie Watergebruikersvereniging is gelyke geleenthede werkgewer.

Indiensnemingsdatum: Januarie 2020 

Stuur u volledige CV met verwysing JKWOB voor 11 Oktober  2019 aan recruitment@ovdm.co.za

Job added on 10 September 2019. Apply before Sat, 09 Nov 2019, 23:59 to qualify.

Related Courses

TSIBA Conflict Management and Negotiation Skills

Convener: TSIBA Business School

The course is developed and endorsed by TSiBA Business School. Conflict is driven, managed and resolved at an emotional level. Emotions in turn, are shaped by the...
read more

Perishable Food Management: Principles And Practice

Convener: Ras Smit

Perishable Food Handling Principles and Practice will introduce students to the specialised area of perishable foods. This includes all fresh, chilled, frozen and hot foods...
read more

Certificate in Soccer Coaching

Convener: Steve Coetsee

To play any game well, you have to have a clear grasp of what the game is about,what the objective of the game is, what counts as winning, and also plenty of practice....
read more

Business Basics for Entrepreneurs

Convener: Over The Rainbow

This course was designed to help ambitious South Africans who would like to learn how to design their own lives and have a better chance of building a bright future. This course...
read more