Careers24 Jobs C24_powered

Sales posisie besikbaar by UDM International vir 06.01.2019 at UDM International (Pty) Ltd

Social Services
  • Gauteng, Sandton
  • Permanent
  • R5 500.00 - R35 000.00 Per Month

Description

Afrikaans Sales Consultant

UDM International is opsoek na energieke en self-gedrewe verkoops konsultante wat honger is vir geld maak. Ons verskaf jou met al die nodige opleiding. Ons offer vir jou ongelooflike potensiaal vir groot geld maak, fantastiese werks ure en maatskapy voordele.


Voordele:

Geen cold calling,

Basiese salaris, onbeperkte komisie en bonusse

Tot en met R70 terugbetaling op Gautrein kostes per dag

Bydrae tot Discovery mediese fonds na probasie tydperk

Dood-en-ongeskikdheids + begrafnis dekking na probasie tydperk




Vereistes

 

·         Matriek

·         Afrikaans en Engels sprekend

·         Geen kriminele rekord. 

 

 



 

 

 

Requirements

  •              Matriek

    ·         Afrikaans en Engels sprekend

    ·         Geen kriminele rekord.

Job added on 02 December 2019. Apply before Sat, 01 Feb 2020, 23:59 to qualify.